… en alles draai
presies uit
soos wat ek dit
nie voorgestel het nie.
Die mooiste dag omvou as jy tot die besef kom, vandag het ek ‘n kans om reg te maak, lief te hê en dankie te sê.
::
… en alles draai
presies uit
soos wat ek dit
nie voorgestel het nie.
Die mooiste dag omvou as jy tot die besef kom, vandag het ek ‘n kans om reg te maak, lief te hê en dankie te sê.
::
Dit is so waar, en ek het onlangs daarmee gesukkel.
LikeLiked by 1 person