‘n Wit vel papier… en ‘n Voorspoedige Nuwe Jaar 2016!

::
‘n wit vel papier . ‘n nuwe sketsboek . wat sal ek doen
droom / sing / skryf / wag / dink / tuinmaak / gesels / skilder
ek het besluit om te skilder
Mag die Nuwe Jaar vir jou VREUGDE, LIEFDE en BAIE INSPIRASIE inhou en
onthou, DROOM GROOT HIERDIE JAAR!
::