Vandag is só ‘n dag

Dis Maandag. ‘n Nuwe dag.
::
Op ‘n dag wanneer die wind perfek is
moet die seil net oopmaak
en die wêreld is vol prag.
Vandag is só ‘n dag.
::
Ek wens jou ‘n wonderlike week toe!