Skoonheid lê in eenvoud

Skoonheid lê in eenvoud
dit hét ons al gehoor:
maar met gewone woorde
het jy my siel bekoor
– Uittreksel uit ‘Prost’ – Elizabeth Kendall
Een van my waterverf Varkore met ‘n gedig van Elizabeth
::
Advertisements