Dis heerlike lente! ♪ ♪ ♪ ♪♪♪

.

Uiteindelik is my tuin wakker! Die eerste tekens dat winter aan’t einde was, was die Clivias wat begin blom het, gevolg deur omtrent al die vetplantjies, elkeen so bly dat dit lente is!

Pleiospilos nelli – blom vir die eerste maal sedertdien ek dit in Februarie 2015 aangeskaf het.
Advertisements