Ek gaan hierdie blog toemaak

headernetnog%27npaargedagtes

Ek gaan hierdie blog toemaak, het te veel goeters (blogs) op my hande, so as jy lus is, volg my gerus op “Net nog ‘n Paar Gedagtes” op Blogger, ek sal waarlik bly wees om jou daar te sien! Ek sal nog steeds almal wat ek volg op WP se blogs besoek.

 

Advertisements

5 thoughts on “Ek gaan hierdie blog toemaak

    • Ja Toortsie, verskriilik baie “views”, maar die mense is nie so geselserig soos hier op WP nie! Blogger is ook baie makliker om alles te doen, insluitende die html kode van die template. Hier op WP kan mens niks doen tensy jy ‘n template koop nie, Blogger is alles gratis.

      Liked by 1 person

Los 'n kommentaar, ek hoor graag van jou!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s