#MyAfrikaans

DisbosveldMooiKompetisie

Ek het op ‘n wonderlike Afrikaanse Webwerf afgekom, Afrikaans.com, dalk ken baie van julle dit al, en het toe sommer besluit om aan een van hulle kompetisies deel te neem. Ek sal dit regtig waardeer indien julle vir my prentjie “Dis Bosveld mooi” sal stem. Die inskrywings gebeur vinnig, so soek net vir die Koedoe met die Loerie, soos hier bo, om te stem. Ek seg by voorbaat dankie!

Op daai webwerf kan jy ook ontspan met die volgende kategorieë :

Die sluitingsdatum vir die eerste fase van ‘Wys ons hoe lyk jou Afrikaans en WEN’ is op 31 Augustus 2016. Die trekking vind plaas op 10 September 2016 waarna die wenner op http://www.Afrikaans.com aangekondig sal word.

7 thoughts on “#MyAfrikaans

    • Groot dankie Hester, maar ek sien daar is party mense wat al amper 200 stemme het, so dis verby met Doris Day! Ha ha! Maar vir my gaan dit nie oor die wen nie, net die deelneem en om al die ander inskrywings te sien is lekker. Weereens baie dankie vir jou stem!

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar op Maree Clarkson Kanselleer antwoord