Kaalgat in die Spreier vanoggend

‘n Blog wat ek vreeslik baie geniet! Wanneer ek lus is vir lees, in AFRIKAANS lees, dan besoek ek Karin se Griffels!

Karinsegriffels

Vanoggend krap ek op my rekenaar rond – jy weet wanneer jy gaan krap in daardie sluimerende files en programme wat jy eintlik nie gebruik nie.  My Wordprogram het nou al geruime tyd gesneuwel toe my rekenaar laas ‘n bloedlose crashervaring gehad het.  Uit desperaatheid het Blompot my eendag ‘n student wannabe-wordprogram gegee om te probeer.  Die programmetjie verras my nogal soms wanneer ek gedwonge iets moet tik.  Soos vanoggend loer ek op die verskillende pro-formas wat jy kan gebruik en hier is een wat ontwerp is vir ‘n Blogger.  Kan jy nou meer.  So hier griffel ek sommer bietjie om te kyk of hierdie spulletjie nou eintlik gaan werk wanneer die beneukte internetkonneksie vanoggend sy grille klaar uitgegril het en ek kan daardie publish knoppie druk.  Ons sal maar sien – die skeptiese kant in my wonder natuurlik.

Een probleempie wat ek nou alreeds sien is dat hierdie programmetjie…

View original post 557 more words

Advertisements

Los 'n kommentaar, ek hoor graag van jou!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s