Wense vir 2015

‘n oop hart . spierwit papier . kreatiwiteit . ‘n briesie of dit nou koel of warm is . ‘n vriendin wat sê, ‘bel as jy my nodig het’ . wit linne . naweke . die vreugde van musiek . ‘n ruskansie . die son op ons rug . ‘n stoel vir die tuin . vlerke om mee te vlieg . tyd saam met geliefdes
‘n Vreugdevolle en mooi Nuwe Jaar vir jou!
:: 
Advertisements

2 thoughts on “Wense vir 2015

Los 'n kommentaar, ek hoor graag van jou!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s